Johannes 9:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Jesus het vir hulle gesê: “As julle blind was, sou julle geen sonde hê nie. Maar nou sê julle: ‘Ons sien.’+ Julle sonde+ bly.” Johannes 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 As ek nie gekom en met hulle gepraat het nie, sou hulle geen sonde hê nie;+ maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie.+
41 Jesus het vir hulle gesê: “As julle blind was, sou julle geen sonde hê nie. Maar nou sê julle: ‘Ons sien.’+ Julle sonde+ bly.”
22 As ek nie gekom en met hulle gepraat het nie, sou hulle geen sonde hê nie;+ maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie.+