Jesaja 30:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Kyk! Die naam van Jehovah kom van ver af, brandend met sy toorn+ en met swaar wolke. Wat sy lippe betref, hulle is vol veroordeling, en sy tong is soos ’n verterende vuur.+
27 Kyk! Die naam van Jehovah kom van ver af, brandend met sy toorn+ en met swaar wolke. Wat sy lippe betref, hulle is vol veroordeling, en sy tong is soos ’n verterende vuur.+