2 Samuel 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dawid het toe vir Natan gesê:+ “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Hierop het Natan vir Dawid gesê: “En Jehovah sien u sonde oor.+ U sal nie sterf nie.+ Psalm 32:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 My sonde het ek uiteindelik aan u bely, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie.+Ek het gesê: “Ek sal aan Jehovah belydenis doen van my oortredings.”+En u het die ongeregtigheid van my sondes vergewe.+ Sela. Spreuke 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+ 1 Johannes 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+
13 Dawid het toe vir Natan gesê:+ “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Hierop het Natan vir Dawid gesê: “En Jehovah sien u sonde oor.+ U sal nie sterf nie.+
5 My sonde het ek uiteindelik aan u bely, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie.+Ek het gesê: “Ek sal aan Jehovah belydenis doen van my oortredings.”+En u het die ongeregtigheid van my sondes vergewe.+ Sela.
13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+
9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+