Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+

  • Romeine 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Met watter doel? Sodat, net soos die sonde as koning geheers het saam met die dood,+ die onverdiende goedhartigheid+ ook as koning sou heers deur middel van regverdigheid met die ewige lewe+ in die vooruitsig deur middel van Jesus Christus, ons Here.

  • Romeine 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want die sonde, wat deur die gebod aanleiding ontvang het, het my verlei+ en my daardeur doodgemaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel