Psalm 115:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wat die hemel betref, aan Jehovah behoort die hemel,+Maar die aarde het hy aan die mensekinders gegee.+ Romeine 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+ 1 Korintiërs 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Streef die liefde na, maar beywer julle nogtans voortdurend om die geestelike gawes+ te verkry, maar by voorkeur om te profeteer.+
16 Wat die hemel betref, aan Jehovah behoort die hemel,+Maar die aarde het hy aan die mensekinders gegee.+
23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+
14 Streef die liefde na, maar beywer julle nogtans voortdurend om die geestelike gawes+ te verkry, maar by voorkeur om te profeteer.+