17 Uit julle woonplekke moet julle twee brode+ as ’n beweegoffer bring. Hulle moet van twee tiendes van ’n efa fynmeel wees. Hulle moet gesuurd+ gebak word, as eerste ryp vrugte vir Jehovah.+
4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam,