Psalm 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+ Romeine 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want die wet+ van daardie gees+ wat lewe in eenheid met Christus Jesus gee,+ het jou vrygemaak+ van die wet van die sonde en van die dood.+
7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+
2 Want die wet+ van daardie gees+ wat lewe in eenheid met Christus Jesus gee,+ het jou vrygemaak+ van die wet van die sonde en van die dood.+