Deuteronomium 30:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die woord is baie naby jou, in jou eie mond en in jou eie hart,+ sodat jy dit kan doen.+ Matteus 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Daarom sal elkeen wat hierdie woorde van my hoor en dit doen, vergelyk word met ’n verstandige man, wat sy huis op die rots gebou het.+ Johannes 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As julle hierdie dinge weet, gelukkig is julle as julle dit doen.+
24 “Daarom sal elkeen wat hierdie woorde van my hoor en dit doen, vergelyk word met ’n verstandige man, wat sy huis op die rots gebou het.+