Psalm 39:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Ek het gesê: “Ek sal my weë bewaak+Om nie met my tong te sondig nie.+Ek sal ’n muilband omsit as ’n wag vir my mond+Solank daar ’n goddelose voor my is.”+ Spreuke 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Daar is een wat onnadenkend praat soos met swaardsteke,+ maar die tong van die wyses is genesing.+ Spreuke 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die tong van die wyses doen goed met kennis,+ maar die mond van die sotte laat dwaasheid uitborrel.+ 1 Petrus 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want “wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien,+ laat hom sy tong weerhou+ van wat sleg is en sy lippe daarvan om bedrog te spreek,+
39 Ek het gesê: “Ek sal my weë bewaak+Om nie met my tong te sondig nie.+Ek sal ’n muilband omsit as ’n wag vir my mond+Solank daar ’n goddelose voor my is.”+
18 Daar is een wat onnadenkend praat soos met swaardsteke,+ maar die tong van die wyses is genesing.+
2 Die tong van die wyses doen goed met kennis,+ maar die mond van die sotte laat dwaasheid uitborrel.+
10 Want “wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien,+ laat hom sy tong weerhou+ van wat sleg is en sy lippe daarvan om bedrog te spreek,+