Job 29:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die seën+ van die een wat op die punt gestaan het om te sterf—op my het dit gekom,En die hart van die weduwee het ek bly gemaak.+ Jesaja 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Leer om goed te doen;+ soek geregtigheid;+ wys die verdrukker tereg;+ laat reg geskied aan die vaderlose seun;+ bepleit die regsaak van die weduwee.”+ 1 Timoteus 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Eer weduwees wat werklik weduwees is.+
13 Die seën+ van die een wat op die punt gestaan het om te sterf—op my het dit gekom,En die hart van die weduwee het ek bly gemaak.+
17 Leer om goed te doen;+ soek geregtigheid;+ wys die verdrukker tereg;+ laat reg geskied aan die vaderlose seun;+ bepleit die regsaak van die weduwee.”+