16 Toe het hulle hulle dissipels, saam met partyaanhangers van Herodes,+ na hom toe gestuur om te sê: “Leermeester, ons weet dat u waaragtig is en die weg van God in waarheid leer en u aan niemand steur nie, want u sien nie mense se uiterlike aan nie.+
21 Ek gelas jou plegtig voor God en Christus Jesus+ en die uitverkore engele om hierdie dinge sonder vooroordeel na te kom en niks uit partydigheid te doen nie.+
17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+