20 Broers, moenie jong kinders in begripsvermoëns word nie,+ maar wees klein kindertjies ten opsigte van slegtheid;+ word egter volgroeid in begripsvermoëns.+
13 totdat ons almal kom tot die eenheid in die geloof en in die juiste kennis van die Seun van God, tot ’n volgroeide+ man, tot die mate van die groei wat tot die volheid van die Christus behoort;+