1 Korintiërs 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want enigeen in die Here wat geroep is toe hy ’n slaaf was, is die Here se vrygelatene;+ so ook is hy wat geroep is toe hy ’n vry man was,+ ’n slaaf+ van Christus.
22 Want enigeen in die Here wat geroep is toe hy ’n slaaf was, is die Here se vrygelatene;+ so ook is hy wat geroep is toe hy ’n vry man was,+ ’n slaaf+ van Christus.