Jesaja 53:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy was onder groot druk,+ en hy het hom laat teister;+ tog het hy nie sy mond oopgemaak nie. Hy is net soos ’n skaap na die slagplek gelei;+ en soos ’n ooi wat voor haar skeerders stom geword het, het hy ook nie sy mond oopgemaak nie.+ Romeine 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar hou aan om die kwaad met die goeie te oorwin.+
7 Hy was onder groot druk,+ en hy het hom laat teister;+ tog het hy nie sy mond oopgemaak nie. Hy is net soos ’n skaap na die slagplek gelei;+ en soos ’n ooi wat voor haar skeerders stom geword het, het hy ook nie sy mond oopgemaak nie.+