Psalm 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Jehovah is my Herder.+Niks sal my ontbreek nie.+ Jesaja 40:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Soos ’n herder sal hy sy kudde laat wei.+ Met sy arm sal hy die lammers bymekaarbring;+ en in sy boesem sal hy hulle dra.+ Dié wat soog, sal hy met sorg lei.+
11 Soos ’n herder sal hy sy kudde laat wei.+ Met sy arm sal hy die lammers bymekaarbring;+ en in sy boesem sal hy hulle dra.+ Dié wat soog, sal hy met sorg lei.+