1 Korintiërs 15:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 Want hierdie verderflike moet hom met onverderflikheid beklee,+ en hierdie sterflike+ moet hom met onsterflikheid beklee. 2 Timoteus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 maar nou is dit duidelik sigbaar gemaak deur die openbaarwording+ van ons Redder, Christus Jesus, wat die dood tot niet gemaak het+ maar lig+ op lewe+ en onverderflikheid+ gewerp het deur die goeie nuus,+ 1 Petrus 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En wanneer die hoofherder+ openbaar gemaak is, sal julle die onverwelklike kroon+ van heerlikheid ontvang.+
53 Want hierdie verderflike moet hom met onverderflikheid beklee,+ en hierdie sterflike+ moet hom met onsterflikheid beklee.
10 maar nou is dit duidelik sigbaar gemaak deur die openbaarwording+ van ons Redder, Christus Jesus, wat die dood tot niet gemaak het+ maar lig+ op lewe+ en onverderflikheid+ gewerp het deur die goeie nuus,+
4 En wanneer die hoofherder+ openbaar gemaak is, sal julle die onverwelklike kroon+ van heerlikheid ontvang.+