2 Korintiërs 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daarom gee ons nie moed op nie, maar selfs al teer die mens wat ons uiterlik is weg, word die mens wat ons innerlik is,+ beslis van dag tot dag vernuwe. Efesiërs 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 en julle met die nuwe persoonlikheid+ moet beklee,+ wat na God se wil in ware regverdigheid+ en lojaliteit geskep is.+ Kolossense 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en beklee julle met die nuwe+ persoonlikheid, wat deur juiste kennis vernuwe word na die beeld+ van die Een wat dit geskep het,
16 Daarom gee ons nie moed op nie, maar selfs al teer die mens wat ons uiterlik is weg, word die mens wat ons innerlik is,+ beslis van dag tot dag vernuwe.
24 en julle met die nuwe persoonlikheid+ moet beklee,+ wat na God se wil in ware regverdigheid+ en lojaliteit geskep is.+
10 en beklee julle met die nuwe+ persoonlikheid, wat deur juiste kennis vernuwe word na die beeld+ van die Een wat dit geskep het,