Genesis 18:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Sara het derhalwe by haarself begin lag+ en gesê: “Sal ek, noudat ek afgeleef is, werklik genot hê, terwyl my heer bowendien oud is?”+ Efesiërs 5:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Maar elkeen van julle moet ook afsonderlik sy vrou so liefhê+ soos homself; die vrou daarenteen moet diep respek+ vir haar man hê.
12 Sara het derhalwe by haarself begin lag+ en gesê: “Sal ek, noudat ek afgeleef is, werklik genot hê, terwyl my heer bowendien oud is?”+
33 Maar elkeen van julle moet ook afsonderlik sy vrou so liefhê+ soos homself; die vrou daarenteen moet diep respek+ vir haar man hê.