Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek vermaan+ julle dan nou, broers, deur die naam+ van ons Here Jesus Christus, dat julle almal eenstemmig+ moet praat en dat daar nie verdeeldhede+ onder julle moet wees nie, maar dat julle paslik verenig kan wees in dieselfde denke en in dieselfde gedagtegang.+

  • Filippense 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 maak dan my vreugde volkome deur eendersdenkend te wees+ en dieselfde liefde te hê, terwyl julle saamgevoeg is in siel en die een ding in gedagte hou+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel