Daniël 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarom het hierdie manne gesê: “Ons sal hoegenaamd geen voorwendsel in hierdie Daniël vind nie, tensy ons dit teen hom vind in die wet van sy God.”+ Romeine 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want dié wat heers, is nie ’n voorwerp van vrees vir die goeie daad nie, maar vir die slegte.+ Wil jy dan geen vrees vir die owerheid hê nie? Hou aan om goed te doen,+ en jy sal lof van hom ontvang;
5 Daarom het hierdie manne gesê: “Ons sal hoegenaamd geen voorwendsel in hierdie Daniël vind nie, tensy ons dit teen hom vind in die wet van sy God.”+
3 Want dié wat heers, is nie ’n voorwerp van vrees vir die goeie daad nie, maar vir die slegte.+ Wil jy dan geen vrees vir die owerheid hê nie? Hou aan om goed te doen,+ en jy sal lof van hom ontvang;