Romeine 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar hou aan om die kwaad met die goeie te oorwin.+ 1 Petrus 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Handhaaf goeie gedrag onder die nasies,+ sodat hulle, in die aangeleentheid waarin hulle teen julle praat as kwaaddoeners, as gevolg van julle goeie werke+ waarvan hulle ooggetuies is, God in die dag van sy inspeksie sal verheerlik.+
12 Handhaaf goeie gedrag onder die nasies,+ sodat hulle, in die aangeleentheid waarin hulle teen julle praat as kwaaddoeners, as gevolg van julle goeie werke+ waarvan hulle ooggetuies is, God in die dag van sy inspeksie sal verheerlik.+