1 Korintiërs 15:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Dít sê ek egter, broers, dat vlees en bloed God se koninkryk nie kan beërf nie,+ en ook beërf verderflikheid nie onverderflikheid nie.+ Kolossense 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 het hy nou weer versoen+ deur middel van daardie een se vleeslike liggaam deur sy dood,+ om julle heilig en smetloos+ en vry van enige beskuldiging+ voor hom te stel,
50 Dít sê ek egter, broers, dat vlees en bloed God se koninkryk nie kan beërf nie,+ en ook beërf verderflikheid nie onverderflikheid nie.+
22 het hy nou weer versoen+ deur middel van daardie een se vleeslike liggaam deur sy dood,+ om julle heilig en smetloos+ en vry van enige beskuldiging+ voor hom te stel,