4 Waarlik, as God hom nie daarvan weerhou het om die engele+ te straf wat gesondig het nie, maar hulle, deur hulle in Tarʹtarus+ te werp, aan kuile van dik duisternis oorgelewer het om vir die oordeel bewaar te word;+
6 En die engele wat nie hulle oorspronklike posisie behou het nie, maar hulle eie gepaste woonplek verlaat het,+ het hy met ewige boeie+ onder dik duisternis vir die oordeel van die groot dag bewaar.+