23 So het hy alles uitgewis wat op die oppervlak van die aarde bestaan het, die mense sowel as die diere en die kruipende diere en die voëls van die hemel, en hulle is van die aarde af weggevee;+ en net Noag en dié wat saam met hom in die ark was, het bly lewe.+