Romeine 6:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 So ook julle: beskou julleself inderdaad as dood+ met betrekking tot die sonde, maar as lewend+ met betrekking tot God deur Christus Jesus. 1 Johannes 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat in eenheid met hom bly,+ beoefen nie sonde nie;+ niemand wat sonde beoefen, het hom gesien of hom leer ken nie.+
11 So ook julle: beskou julleself inderdaad as dood+ met betrekking tot die sonde, maar as lewend+ met betrekking tot God deur Christus Jesus.
6 Elkeen wat in eenheid met hom bly,+ beoefen nie sonde nie;+ niemand wat sonde beoefen, het hom gesien of hom leer ken nie.+