2 Korintiërs 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en hy het vir almal gesterf, sodat dié wat lewe, nie langer vir hulleself moet lewe nie,+ maar vir hom+ wat vir hulle gesterf het en opgewek is.+ Efesiërs 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hou om dié rede op om onredelik te word, maar gaan voort om te begryp+ wat die wil+ van Jehovah is.
15 en hy het vir almal gesterf, sodat dié wat lewe, nie langer vir hulleself moet lewe nie,+ maar vir hom+ wat vir hulle gesterf het en opgewek is.+
17 Hou om dié rede op om onredelik te word, maar gaan voort om te begryp+ wat die wil+ van Jehovah is.