Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+

  • Romeine 6:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat was die vrug+ dan wat julle toe gehad het? Dinge+ waaroor julle julle nou skaam. Want die uiteinde van dié dinge is die dood.+

  • Efesiërs 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dít sê ek dan en getuig ek van in die Here, dat julle nie langer aanhou wandel soos ook die nasies+ in die nutteloosheid van hulle verstand wandel nie,+

  • Titus 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want ook ons was eens onverstandig, ongehoorsaam, mislei, slawe van allerhande begeertes en genietinge, het in slegtheid en afguns gelewe, was afskuwelik, het mekaar gehaat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel