Handelinge 7:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Dit is hy+ wat in die midde van die vergadering+ in die wildernis was saam met die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom gepraat het, en saam met ons voorvaders, en hy het lewende heilige verklarings+ ontvang om aan julle te gee. Romeine 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Baie in elke opsig. In die eerste plek, omdat die heilige verklarings van God aan hulle toevertrou is.+
38 Dit is hy+ wat in die midde van die vergadering+ in die wildernis was saam met die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom gepraat het, en saam met ons voorvaders, en hy het lewende heilige verklarings+ ontvang om aan julle te gee.
2 Baie in elke opsig. In die eerste plek, omdat die heilige verklarings van God aan hulle toevertrou is.+