Jesaja 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+ Efesiërs 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En aan hom wat, ooreenkomstig sy krag wat in ons aan die werk is,+ oneindig meer kan doen as alles wat ons vra of wat ons ons voorstel,+
2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+
20 En aan hom wat, ooreenkomstig sy krag wat in ons aan die werk is,+ oneindig meer kan doen as alles wat ons vra of wat ons ons voorstel,+