1 Korintiërs 9:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Wat meer is, elkeen wat aan ’n wedstryd deelneem, beoefen selfbeheersing+ in alles. Hulle doen dit natuurlik sodat hulle ’n verderflike kroon kan kry,+ maar ons ’n onverderflike.+ 1 Petrus 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+
25 Wat meer is, elkeen wat aan ’n wedstryd deelneem, beoefen selfbeheersing+ in alles. Hulle doen dit natuurlik sodat hulle ’n verderflike kroon kan kry,+ maar ons ’n onverderflike.+
4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+