Spreuke 3:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 As dit oor spotters gaan,+ sal hy spot;+ maar aan die sagmoediges sal hy guns betoon.+ Jakobus 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+
6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+