Jesaja 65:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Want kyk, ek skep nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde;+ en die vorige dinge sal nie onthou word nie,+ en ook sal dit nie in die hart opkom nie.+ Jesaja 66:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 omdat julle sal suig en beslis versadig sal word aan die bors van haar volle vertroosting; omdat julle met klein slukkies sal drink en julle sal verlustig aan die tepel van haar heerlikheid.+
17 “Want kyk, ek skep nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde;+ en die vorige dinge sal nie onthou word nie,+ en ook sal dit nie in die hart opkom nie.+
11 omdat julle sal suig en beslis versadig sal word aan die bors van haar volle vertroosting; omdat julle met klein slukkies sal drink en julle sal verlustig aan die tepel van haar heerlikheid.+