Eksodus 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die skaap moet vir julle sonder gebrek wees,+ ’n jaaroud rammetjie.+ Julle mag uit die jong ramme of uit die bokke kies. Levitikus 22:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Julle mag niks aanbied waaraan ’n gebrek is nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie. Johannes 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde van die wêreld+ wegneem!+
5 Die skaap moet vir julle sonder gebrek wees,+ ’n jaaroud rammetjie.+ Julle mag uit die jong ramme of uit die bokke kies.
20 Julle mag niks aanbied waaraan ’n gebrek is nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie.
29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde van die wêreld+ wegneem!+