26 die heilige geheim+ wat van die vergange stelsels van dinge en van die vergange geslagte af verborge was.+ Maar nou is dit aan sy heiliges openbaar gemaak,+
3 terwyl hy op sy eie bestemde tye sy woord openbaar gemaak het in die prediking wat aan my toevertrou is,+ ooreenkomstig die bevel van ons Redder,+ God;