3 Jesus het geantwoord en vir hom gesê:+ “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Tensy iemand weer gebore word,+ kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”+
3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want ooreenkomstig sy groot barmhartigheid het hy ons ’n nuwe geboorte+ tot ’n lewende hoop+ deur die opstanding+ van Jesus Christus uit die dode gegee,
9 Elkeen wat uit God gebore is, beoefen nie sonde nie,+ want Sy voortplantingsaad bly in so iemand, en hy kan nie sonde beoefen nie, want hy is uit God gebore.+