Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 118:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die steen wat die bouers verwerp het,+

      Het die hoof van die hoek geword.+

  • Jesaja 53:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+

  • Matteus 21:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Jesus het vir hulle gesê: “Het julle nooit in die Skrif gelees nie: ‘Die steen wat die bouers verwerp het,+ is die een wat die hoofhoeksteen geword het.+ Jehovah het dit teweeggebring, en dit is wonderlik in ons oë’?

  • Handelinge 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Dit is ‘die steen wat deur julle, die bouers, behandel is asof hy van geen belang was nie, wat die hoof van die hoek geword het’.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel