Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Deuteronomium 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+

  • Deuteronomium 10:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar aan jou voorvaders het Jehovah geheg geraak om hulle lief te hê, sodat hy hulle nageslag ná hulle,+ ja julle, uit al die volke uitgekies het, soos dit vandag is.

  • Amos 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 ‘Julle alleen het ek uit al die families van die aarde+ geken.+ Daarom sal ek van julle rekenskap eis vir al julle oortredings.+

  • Maleagi 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En hulle sal beslis myne word”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “op die dag dat ek ’n spesiale eiendom voortbring.+ En ek sal medelye met hulle betoon, soos ’n man medelye met sy seun betoon wat hom dien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel