Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 51:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Skenk aandag aan my, o my volk; en luister na my, o my volksgroep.+ Want ’n wet sal van my uitgaan,+ en my regterlike beslissing sal ek laat rus as ’n lig vir die volke.+

  • Jesaja 60:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want kyk! duisternis+ sal die aarde oordek, en dik donkerheid die volksgroepe; maar oor jou sal Jehovah skyn, en oor jou sal sy heerlikheid gesien word.+

  • Efesiërs 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 want julle was eens duisternis,+ maar julle is nou lig+ in verband met die Here. Gaan voort om as kinders van die lig te wandel,

  • Kolossense 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy het ons verlos van die gesag+ van die duisternis en ons oorgebring+ in die koninkryk+ van die Seun van sy liefde,+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel