Handelinge 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Trouens, Moses het gesê: ‘Jehovah God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.+ Julle moet na hom luister volgens alles wat hy vir julle sê.+ Handelinge 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En al die profete, trouens, van Samuel af en dié wat gevolg het, almal wat gespreek het, het hierdie dae ook duidelik bekend gemaak.+
22 Trouens, Moses het gesê: ‘Jehovah God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.+ Julle moet na hom luister volgens alles wat hy vir julle sê.+
24 En al die profete, trouens, van Samuel af en dié wat gevolg het, almal wat gespreek het, het hierdie dae ook duidelik bekend gemaak.+