Joël 2:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Die son sal in duisternis verander word+ en die maan in bloed,+ voor die koms van die groot en vreesinboesemende dag van Jehovah.+ Sefanja 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Die groot dag+ van Jehovah is naby.+ Dit is naby en kom baie vinnig nader.+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ ’n Sterk man laat ’n kreet daar hoor.+
31 Die son sal in duisternis verander word+ en die maan in bloed,+ voor die koms van die groot en vreesinboesemende dag van Jehovah.+
14 “Die groot dag+ van Jehovah is naby.+ Dit is naby en kom baie vinnig nader.+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ ’n Sterk man laat ’n kreet daar hoor.+