18 Nie hulle silwer of hulle goud sal hulle in die dag van Jehovah se grimmigheid kan verlos nie;+ maar deur die vuur van sy ywer sal die hele aarde verteer word,+ want hy sal ’n uitroeiing, ja, ’n verskriklike uitroeiing, oor al die bewoners van die aarde bring.”+