Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En regverdigheid sal die gordel van sy heupe wees,+ en getrouheid die gordel van sy lendene.+

  • Matteus 6:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Hou dan aan om eers die koninkryk en sy regverdigheid+ te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+

  • Hebreërs 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+

  • Jakobus 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die saad van die vrug+ van regverdigheid+ word onder vreedsame+ toestande gesaai vir diegene wat vrede maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel