Deuteronomium 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jy moet onberispelik wees teenoor Jehovah jou God.+ 2 Korintiërs 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want ek is jaloers oor julle met ’n goddelike jaloesie,+ want ek het julle persoonlik aan een man+ in die huwelik beloof+ om julle as ’n kuis+ maagd voor die Christus te stel.+
2 Want ek is jaloers oor julle met ’n goddelike jaloesie,+ want ek het julle persoonlik aan een man+ in die huwelik beloof+ om julle as ’n kuis+ maagd voor die Christus te stel.+