9 “Ook sê ek vir julle: Maak vir julle vriende+ deur middel van die onregverdige rykdom,+ sodat wanneer dit faal, hulle julle in die ewige woonplekke sal ontvang.+
5 Jesus het geantwoord: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Tensy iemand uit water+ en gees+ gebore word, kan hy nie in die koninkryk van God ingaan nie.