31 En Jehovah het Biʹleam se oë geopen,+ sodat hy Jehovah se engel in die pad sien staan het met sy ontblote swaard in sy hand. Dadelik het hy laag gebuig en hom op sy gesig neergewerp.
8 En behalwe die ander wat hulle omgebring het, het hulle ook die konings van Miʹdian doodgemaak, naamlik Ewi en Rekem en Sur en Hur en Reba, die vyf konings van Miʹdian;+ en hulle het Biʹleam,+ die seun van Beor, met die swaard doodgemaak.