Johannes 15:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 As julle ’n deel van die wêreld was, sou die wêreld lief wees vir wat syne is.+ En omdat julle geen deel van die wêreld is nie,+ maar ek julle uit die wêreld uitgekies het, daarom haat die wêreld julle.+
19 As julle ’n deel van die wêreld was, sou die wêreld lief wees vir wat syne is.+ En omdat julle geen deel van die wêreld is nie,+ maar ek julle uit die wêreld uitgekies het, daarom haat die wêreld julle.+