Johannes 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want ek het vir julle die voorbeeld gestel, dat julle, net soos ek aan julle gedoen het, ook moet doen.+ Romeine 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 wat hulle nekke vir my siel gewaag het,+ aan wie nie net ek dank betuig nie,+ maar ook al die gemeentes van die nasies; 1 Tessalonisense 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Omdat ons dan ’n tere geneentheid vir julle het,+ het ons julle met graagte nie net die goeie nuus van God meegedeel nie, maar ook ons eie siele,+ want julle het by ons gelief geword.+
15 Want ek het vir julle die voorbeeld gestel, dat julle, net soos ek aan julle gedoen het, ook moet doen.+
4 wat hulle nekke vir my siel gewaag het,+ aan wie nie net ek dank betuig nie,+ maar ook al die gemeentes van die nasies;
8 Omdat ons dan ’n tere geneentheid vir julle het,+ het ons julle met graagte nie net die goeie nuus van God meegedeel nie, maar ook ons eie siele,+ want julle het by ons gelief geword.+