16 Laat ons dan met vrymoedigheid van spraak+ tot die troon van onverdiende goedhartigheid nader,+ sodat ons barmhartigheid kan verkry en onverdiende goedhartigheid kan vind vir hulp op die regte tyd.+
28 Daarom, kindertjies,+ bly nou in eenheid+ met hom, sodat ons vrymoedigheid van spraak kan hê+ wanneer hy openbaar gemaak word+ en nie by sy teenwoordigheid+ beskaamd van hom hoef weg te gaan nie.