29 As hulle maar net hierdie hart van hulle daartoe sou neig om my te vrees+ en om al my gebooie altyd te onderhou,+ sodat dit met hulle en hulle kinders tot onbepaalde tyd goed kan gaan!+
28 “Gee ag, en jy moet al hierdie woorde gehoorsaam wat ek jou beveel,+ sodat dit met jou en jou kinders ná jou tot onbepaalde tyd goed kan gaan,+ omdat jy sal doen wat goed en reg is in die oë van Jehovah jou God.+