Deuteronomium 30:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie, en ook is dit nie ver nie.+ Miga 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+
11 “Want hierdie gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie, en ook is dit nie ver nie.+
8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+